![]() |
| Tuis | Fotos | Konserte | Akiwiteite | Kontak Ons |
| . Aktiwiteite |
|
Ons bied jou die gemoedsrus dat jou kind teen sy volle potensiaal sal ontwikkel, veilig sal voel en hom of haar ten volle sal geniet. Kinders word voorberei om ten volle skoolgereed te wees. Etes sluit in 'n ligte maaltyd om 10uur, 'n gekookte middagete en toebroodjies laatmiddag. Hier is 'n groot speelarea en 'n groot verskeidenheid opvoedkundige speelgoed. Rekenaarklasse, ballet, kitaar, klavier, kuns, ontwerp en meer word ook by die skool aangebied: SIEN MEER |
| . Musiek | . Dans |
|
![]() |
| . Rekenaar | . Kuns |
|
||||