![]() |
| Tuis | Fotos | Konserte | Akiwiteite | Kontak Ons |
| . Tuis |
|
Gee jou kind die voorsprong! De Bruinpark Speelskool een van die eerste Christelike Afrikaanse Kleuterskole in Ermelo, bied voorskool en naskool fasiliteite. Vir die afgelope 30 jaar lank berei ons reeds kinders voor om skoolgereed, goedgemanierd en gebalanseerd te wees en bied hulle die ondersteuning om hulle bes te kan doen. |
| . Graad R | . Graad 0 |
|
|
||||